Kom ons ondersteun PAWS - Potch Animal Welfare Society die 3de Desember met hulle fondsinsameling !!!!
#fundraiser
#paws
#potchefstroom
@pawspotch
Die woef het omtrent ritme.🎵🎶
Geniet die Maandag 🐶🐕
'n Oulike video om jou Vrydag op te kikker 🐶
#ifyourhappyandyouknowit #dogs #repost #friday #fridaymood
repost from- @theoffleashhound
Ons is so bly dat Gizmo weer sy ouself nadat hy "FIP" ("Feline Infectious Peritonitis") gehad het.
TJ is 'n Corgi wat vir ons kom kuier het oor 'n kondisie genaamd " Cryptorchidism ".
Die kondisie veroorsaak dat die testikels nooit afsak nie.
Dit word aanbeveel dat honde met die kondisie gekastreer moet word as gevolg van die feit dat die testikels kwaadaardig kan word of testikulerekanker kan veroorsaak soos wat die woef ouer word.
Ons hoop TJ is vinnig weer sy ou self 🐶🐶
More is die #groot dag wat ons gelukkige kliënt met haar Toyota Starlet weg ry!!
Ons sal die kar oorhandig 12:00 by Bult Dierekliniek saam met Simparica South Africa 😊🐶🐱
Ida se beenpenning
Ons is baie bly ons kon vir Ida help en ons hoop sy kan weer vinnig rond hardloop en speel🐱🌸
Beenpenning gedoen deur Dr Maartin Jordaan.
Baie geluk aan Mari Hattwell wat die Simparica kompetisie gewen !!
@simparica.sa #simparica #winner #congratutions #competitions #car
Naptime is about to get even better with a #FREE Canine Crash Pad, when you buy any 2 large bags of Hill’s Pet Nutrition dog food between 10kg and 18kg. T’s&C’s apply.
#freebie #dogbed #hills #petnutrition
@hillspetfoodsa
Millie het laas week kom kuier met die simptome van epileptiese aanvalle as ook disorientasie. Hier verduidelik Dr Maartin Jordaan vir ons wat ons gaan doen om Millie te help. 🐶💊🐾
Ons hoop Millie begin vinnig beter voel!
#yorkie #veterinary #chemo
Emma het vir ons kom kuier as gevolg van 'n allergiese uitslag op haar maag.
Hier verduidelik Dr Maartin Jordaan vir ons wat ons gaan doen om Emma te help 🐶💊
Ons hoop Emma voel vinnig beter 😊
Zoetis
Na 'n motorongeluk, het Saartjie vandag na Bult Dierekliniek gekom om hulp te kry met 'n gebreekte femur. Ons hoop sy kan vinnig weer rond baljaar.
Die beenpenning is gedoen deur Dr Maartin Jordaan