Grey Haven Parrot Boutique

Grey Haven Parrot Boutique Die gesondheid en welstand van jou papegaai is ons passie. Ons het n wye reeks kosse en speelgoed vir jou gaai kind

Bestel terwyl voorraad hou teen slegs R25. 00 n pakkie
18/02/2025

Bestel terwyl voorraad hou teen slegs R25. 00 n pakkie

Clearance sale on some of my herbsDon't miss out!!!50g lavender leaf R503 left50g lavender buds R1052 left50g milk thist...
11/02/2025

Clearance sale on some of my herbs
Don't miss out!!!

50g lavender leaf R50
3 left
50g lavender buds R105
2 left
50g milk thistle leaf R80
1 left
50g Chickweed R45
2 left
50g chamomile 75

Nuut op ons rakke!!!!!!Ontmoet vir Willie wurm. Hy is 400mm lank en sal sorg vir ure se speelgenotJy kan bestel teen R80...
09/01/2025

Nuut op ons rakke!!!!!!

Ontmoet vir Willie wurm. Hy is 400mm lank en sal sorg vir ure se speelgenot
Jy kan bestel teen R80. 00

N Verskeidenheid van jassies vir ons honde kindersAlmal - 20% afslag
03/12/2024

N Verskeidenheid van jassies vir ons honde kinders
Almal - 20% afslag

Gaan loer gerus na ons volledige katalogus op WhatsApphttps://wa.me/c/27828384092Vir enige navrae kan julle my gerus kon...
02/12/2024

Gaan loer gerus na ons volledige katalogus op WhatsApp

https://wa.me/c/27828384092

Vir enige navrae kan julle my gerus kontak. Ons streef na die beste diens teen billike pryse, probeer ons gerus

Learn more about their products and services

Grey Haven sal hierdie jaar die 13de Des 2014 sluit en weer heropen in die 1ste week in Januarie 2025Daar is nog tyd vir...
02/12/2024

Grey Haven sal hierdie jaar die 13de Des 2014 sluit en weer heropen in die 1ste week in Januarie 2025
Daar is nog tyd vir diegene wat dalk vergeet het om daai ietsie spesiaal te bestel vir hul verekind

Sarel seekat het sy kers hoedjie op en sien uit daarna om met jou verekind te speelSlegs 2 nog beskikbaarWhatsapp my ger...
02/12/2024

Sarel seekat het sy kers hoedjie op en sien uit daarna om met jou verekind te speel
Slegs 2 nog beskikbaar
Whatsapp my gerus 082 838 4092

Nog 2 Kersvaders in voorraad
02/12/2024

Nog 2 Kersvaders in voorraad

Daar is slegs 3 klein voeltjie hampers oor teen R310. 00Whatsapp my gerus 082 838 4092
02/12/2024

Daar is slegs 3 klein voeltjie hampers oor teen R310. 00
Whatsapp my gerus 082 838 4092

Nog voordat ons werklik hierdie jaar se medium kers hampers kon adverteer was hulle reeds verkoop.Ons het n kansellasie ...
02/12/2024

Nog voordat ons werklik hierdie jaar se medium kers hampers kon adverteer was hulle reeds verkoop.
Ons het n kansellasie op 1 hamper, sou iemand dalk belangstel
Die koste is 450. 00
En jy kry al hierdie oulike speelgoedjies vir jou verekind verpak in n kerssak
WhatsApp my gerus vir bestelling en/of navrae

Slegs 2 van elk is beskikbaar so bestel gerus
25/11/2024

Slegs 2 van elk is beskikbaar so bestel gerus

Ons bied n wye reeks speelgoed vir ons geveerde maaitjies.Gaan loer gerus na d katalogus op WhatsApp 082 838 4092
25/11/2024

Ons bied n wye reeks speelgoed vir ons geveerde maaitjies.
Gaan loer gerus na d katalogus op WhatsApp 082 838 4092

20/11/2024



Big shout out to my newest top fans! 💎 Roodekrans Likhâ Traders, Maria De Beer
16/11/2024

Big shout out to my newest top fans! 💎 Roodekrans Likhâ Traders, Maria De Beer

Address

65 Retief Str Winkel No I Mokopane
Potgietersrus

Telephone

+27828384092

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grey Haven Parrot Boutique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Grey Haven Parrot Boutique:

Videos

Share

Category