Rus sag my liefste Benji💔
Baie dankie dat ek kon deel wees van jou lewe en aan al die opwendenheid kon deel neem van rond hardloop in die tuin en huis. Wens ek kon nog een keer vir jou ń speel ding gooi of jou koppie vryf😞
Baie dankie vir al die cuddles, nat soene en liefde.❤️ Dankie dat jy altyd alles opgehelder het met jou sprankelende persoonlikheid.❤️ Verewig en altyd in ons harte🐶 Ons gaan jou BAIE mis!😭💔
Baie sterkte aan die familie, dink aan julle.❤️ Dankie dat julle vir Benji so wonderlike lewe gegee het.❤️
In Loving Memory of Sarah: A Shining Soul
In the golden hues of our cherished memories, we hold you close, dear Sarah. With heavy hearts and tearful eyes, we bid farewell to a beloved companion, whose radiant spirit touched our lives in countless ways. Your departure leaves an empty space in our hearts, but your memory will forever brighten our days.
With the sunniest of smiles and an unwavering positive attitude, you lived life to the fullest, embracing every moment with unbridled joy. Each wag of your tail was a reminder that life's simplest pleasures bring the greatest happiness. Your boundless enthusiasm for the world around you was infectious, and you taught us to appreciate the beauty in the ordinary.
Rest well, dear Sarah, in the embrace of the stars. You will always be loved, never forgotten, and forever missed. Thank you for being a loyal companion, source of happiness, and a cherished friend. Until we meet again, run freely across the fields of eternity, and know that you will always be in our hearts.
Goodluck and lots of love to Sarah’s family.❤️ You are in our thoughts.❤️
My liefste Ossie 😭💔❤️
Ek het nooit gedink die dag wat ek jou moet groet sal so vinnig kom nie. Ek het nie woorde nie. Ek sal ons mooi herinneringe verewig en altyd koester.
Ek weet nie waar om te begin nie. Dankie vir elke traan wat jy afgelek het en dat jy my altyd getroos het. Dankie vir al die cuddles en liefde as ek by julle gebabysit het. Dankie vir al die leer sessies en motiveering. Dankie vir al die buite speel en bak in die son. Dankie vir elke fliek en episode wat jy in my arms saam met my gekyk het. Dankie dat jy my altyd beskerm het teen almal en alles.
Jy is en sal altyd een van my heel beste maatjies bly. Jy was die liefdevolste en mooiste hondjie in die hele wye wêreld. My liefde vir jou is onbeskryflik groot❤️ Rus sag my liefste Ossie 💔 Verewig en altyd in my hart❤️
Baie sterkte aan die familie, dink aan julle❤️
Happy New Year🎉🎉🎉
Thank you for your loyal support throughout 2022❤️
Much love for you and your fur babies 🐶 🐱 🐦
Buite speeltyd is die beste tyd 🐶❤️
Rus sag my liefste Falkie😭💔
Ek weet nie eers waar om te begin nie. Nooit gedink die dag sal kom wat ek vir jou baai moet sê nie. My hart is stukkend💔💔💔😭😭😭
BAIE Dankie dat jy my beste maatjie was en altyd geweet het net hoe om my op te cheer. Dankie dat ek jou net kon vashou en dan was alles beter. Dankie dat jy stap en die lewe fun gemaak het en altyd na al my stories geluister het.
Falkie jy is die mooiste, slimste en oulikste groot hond! Jy het altyd ń glimlag op jou gesig gehad en alles met oorgawe gedoen. Jy is ń voorbeeld vir ons almal❤️
Ek gaan jou opgewondenheid en bok sprong mis as ek by die deur in kom vir ons stappie. Ek gaan die groot glimlag op jou gesig en net alles van jou mis.
Ek wil net nog een keer vir jou ń treat gee en vir jou sê hoe lief ek vir jou is❤️
Dankie dat ek deel kon wees van jou lewe my liefste Falkie! Ek het nie woorde nie💔❤️ Verewig en altyd in ons harte❤️❤️❤️
Baie Sterkte vir die familie! Dink aan julle🤗❤️