Het jou furkid 'n groom nodig? Ons groom hom in die gemak van sy eie huis. Ek benodig net ' n krag punt, water en werks plekkie in die koelte.
Diens sluit in: :
Bad, Skeer, Naels knip, Ore skoon maak, Gel in die tande, Maak anale kliere skoon indien nodig, Gif spuit, Parfuum spuit en Strik om sy nekkie.
Afslag vir 3 en Meer hondjies. Maak vandag 'n afspraak.
Het jou furkid 'n groom nodig? Ons is donderdag die 1ste Februarie in Secunda om jou furkid te bederf in die gemaak van sy eie huis. Ek benodig net ' n krag punt, water en werks plekkie in die koelte.
Diens sluit in: :
Bad, Skeer, Naels knip, Ore skoon maak, Gel in die tande, Maak anale kliere skoon indien nodig, Gif spuit, Parfuum spuit, Strik om sy nekkie.
PRYSE:
R250 - Klein
R300 - Medium
R400 - Groot
R70 slegs naels knip
Afslag vir 3 en Meer hondjies
Wil jy jou furkid groom voor die nuwe jaar? Ons gaan na jou huis en groom hom in die gemaak van sy eie tuiste. Ons diens sluit in:
β’ Bad met warm water
β’ Skeer
β’ Borsel
β’ Toon naels knip
β’ Ore skoon maak
β’ Gif spuit
β’ Gel in tande
β’ Maak anale kliere skoon, indien nodig
β’ Parfuum spuit
β’ Strikkie om die nekkie.
Kontak ons vandag om afspraak te reel.
Het jou furkit 'n bad of skeer nodig na die koue? Kontak ons om' n afspraak te boek.
Lyk jou furkid soos 'n straat hond? Maar dis te koud vir groom. Ons kan hom 'n "winters cut" gee. Dis nie te kort nie en hy gaan weer mooi lyk en voel en nie koud kry nie. Ons het ook winter jassies beskikbaar. Maak vandag' n afspraak. 078 865 8634
Het jou furkid 'n groom nodig? Kontak ons virb' n afspraak.