The Posh Dog

The Posh Dog Excist since 1986 .Under ownership since '96 by Riekie , assistant Marie ) and 5 trained groomers.

Kom kry gerus jou 2025 Spesiale unieke Posh dog kalender.
17/01/2025

Kom kry gerus jou 2025 Spesiale unieke Posh dog kalender.

17/12/2024
10/12/2024
14/11/2024

Desember Feestyd :
Oop: Maandag 16 /12
Gesluit: 25/26/27/28
🐾🐾🐾🐾🐾🐾🐾🐾

Gelukkige Vrouedag aan al die dames.
09/08/2024

Gelukkige Vrouedag aan al die dames.

Dis koud, dis winter🥶🧣🧤🧥hou jou 4 voetige kinders🐾🐾 warm en binne huis!!!
04/06/2024

Dis koud, dis winter🥶🧣🧤🧥hou jou 4 voetige kinders🐾🐾 warm en binne huis!!!

Gelukkige Moedersdag aan al die Mammas van 4 voetige kinders🐾🥰🐩🐕🐶🐈
12/05/2024

Gelukkige Moedersdag aan al die Mammas van 4 voetige kinders🐾🥰🐩🐕🐶🐈

Baie geluk aan Jenny Vd Schyff Ouwenkamp  wenner van ons gelukkige trekking v Juava "hamper" pak.
02/05/2024

Baie geluk aan Jenny Vd Schyff Ouwenkamp wenner van ons gelukkige trekking v Juava "hamper" pak.

25/03/2024

Gesluit: PAASNAWEEK
Vrydag 29/3
Saterdag 30/3
Maandag 1/4
Dankie🐾🐾

Aanneem pekinese uitgekom by erf in 11de laan, naaste Frederika en Swemmerstr.  Sy mag bang en skrikkerig wees agv vreem...
09/03/2024

Aanneem pekinese uitgekom by erf in 11de laan, naaste Frederika en Swemmerstr. Sy mag bang en skrikkerig wees agv vreemde omgewing. Kontakpersone:
Marie 0644830515
Helena 0644700177

Geen op en aflaai van dierekinders vir week 26 Feb tot Vr 1 Maart '24 nie , salon is oop vir self inneem. 🐾🐾
26/02/2024

Geen op en aflaai van dierekinders vir week 26 Feb tot Vr 1 Maart '24 nie , salon is oop vir self inneem. 🐾🐾

Juava promosie by ons vandag. Kom kry meer info ivm kos en kry gerus n "sample" pakkie vir jou dierekinders.
17/02/2024

Juava promosie by ons vandag. Kom kry meer info ivm kos en kry gerus n "sample" pakkie vir jou dierekinders.

Altyd so lekker om so n boodskap te kry..voel goed om waardeer te word en te weet kliënte ry sooo ver net vir ons!!!♥️♥️...
15/02/2024

Altyd so lekker om so n boodskap te kry..voel goed om waardeer te word en te weet kliënte ry sooo ver net vir ons!!!♥️♥️♥️♥️🐾🐾🐾🐾🐾

Lekker skeer en bad  ons vir Skapie en Japie . Dankie Suzette van  Kinderplaas zoo vir jul vertroue in Posh dog om hul m...
08/02/2024

Lekker skeer en bad ons vir Skapie en Japie . Dankie Suzette van Kinderplaas zoo vir jul vertroue in Posh dog om hul mooi te maak🐑🐑

05/02/2024

Weeksdae ure vanaf Dins 6/2/24:
Ma tot Vr
07h30 to 16h30
Sat
07h00 tot 13h00

Indien u enige dienste voor of na nuwe tye benodig, skakel vooraf die kantoor by 012 3300417 of 0833254515
Ons help graag om u te akkomodeer.

Nuut ..nou by ons te kry. 🐾🙀🦴Juava hondekos , koekies en "treats. 👌👌 kom loer gerus.
23/01/2024

Nuut ..nou by ons te kry. 🐾🙀🦴
Juava hondekos , koekies en "treats. 👌👌 kom loer gerus.

Address

15th Avenue 509
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30
Saturday 07:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Posh Dog posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Posh Dog:

Share

Category