Waverley Veterinary Hospital

Waverley Veterinary Hospital Waverley Veterinary Hospital is a small animal practice that offers friendly and professional service

Pixie en Snowy was vandag by ons vir hulle enting.  Welkom julle twee! 🐾💕
31/05/2024

Pixie en Snowy was vandag by ons vir hulle enting. Welkom julle twee! 🐾💕

Please note that the practice will be closed on Election Day, 29 May 2024.We will be open again the   30th  of May 2024....
28/05/2024

Please note that the practice will be closed on Election Day, 29 May 2024.
We will be open again the 30th of May 2024.
Kind regards 🐾.

Baie geluk liewe Bailey!  Ons is trots op jou! 🏆
21/04/2024

Baie geluk liewe Bailey! Ons is trots op jou! 🏆

Buy 20kg and get an extra 5kg Optiwoof Adult free.(While stock last)
30/03/2024

Buy 20kg and get an extra 5kg Optiwoof Adult free.
(While stock last)

Thank you for visiting us today Cooper!
23/02/2024

Thank you for visiting us today Cooper!

Liewe Ella was vandag by ons vir haar inenting. Welkom liewe Ella 💕🐾.
10/02/2024

Liewe Ella was vandag by ons vir haar inenting. Welkom liewe Ella 💕🐾.

06/01/2024
Get something special for your furry friend 🐾🎄.  Now available at Waverley Veterinary Hospital.
06/12/2023

Get something special for your furry friend 🐾🎄. Now available at Waverley Veterinary Hospital.

Kom loer na die oulikste speelgoed vir die hondekinders . Beperkte voorraad beskikbaar.                        New stock...
06/12/2023

Kom loer na die oulikste speelgoed vir die hondekinders . Beperkte voorraad beskikbaar. New stock, just in time for Christmas! Remember to get something special for your beloved doggies. Now available .

Moenie uitmis op die “Ultra Pet Festive Shopper Promosie” nie!!Koop een van die spesiaal gemerkte, 20kg Ultra Dog Optiwo...
24/11/2023

Moenie uitmis op die “Ultra Pet Festive Shopper Promosie” nie!!

Koop een van die spesiaal gemerkte, 20kg Ultra Dog Optiwoof sakke, vir slegs R799. Ontvang hiermee saam ‘n gratis “feeding mat”.

Terwyl voorraad hou.
Terme en voorwaardes geld.

Sweet dreams are made of Hill’s! So make their dreams come true with a FREE bed when you buy any two  large dog food bag...
11/11/2023

Sweet dreams are made of Hill’s! So make their dreams come true with a FREE bed when you buy any two large dog food bags between 10 kg and 18 kg.

Ts & Cs apply.

Koop enige 15kg Eukanuba hondekos en kry ń hondekos houer verniet. Vra by ontvangs vir meer inligting. Terwyl voorraad h...
10/11/2023

Koop enige 15kg Eukanuba hondekos en kry ń hondekos houer verniet. Vra by ontvangs vir meer inligting.
Terwyl voorraad hou.

08/09/2023

L O O K O U T
Weekend
h e r e I c o m e!
🐾🐾🐾🐾

🌸🌸🌸Gelukkige Lentedag!🌸🌸🌸
01/09/2023

🌸🌸🌸Gelukkige Lentedag!🌸🌸🌸

"Some things just fill your heart without trying"
12/07/2023

"Some things just fill your heart without trying"

Nuwe kat-en hondebedjies vir die koue wintersaande wat voorlê.(Beperkte voorraad) 🥶🥶🥶
07/07/2023

Nuwe kat-en hondebedjies vir die koue wintersaande wat voorlê.
(Beperkte voorraad) 🥶🥶🥶

03/07/2023

Beste kliënte.

Neem asb. kennis van die NUWE oggend spreekure.

Ons spreekure gedurende weeksdae (oggende),verander van 10:00 - 11:30 na 08:00 - 10:00. Skakel asb vir ‘n afspraak. 012 332 0049.

Die spreekure gedurende weeksdae (middae) bly onveranderd, 15:00 - 18:30.
Skakel asb vir ‘n afspraak.

Kantoorure bly onveranderd:
8:00 - 18:30 Maandae tot Vrydae.

Saterdag en Sondag se spreekure bly onveranderd.

Baie dankie
Vriendelike groete 🐾🐶

30/06/2023

Ons deel graag die groot “N U U S” waarop almal gewag het!!

Hiermee word u almal uitgenooi om vanaf 1 Julie 2023, deel te word van ons eie Lojaliteitsprogram!

Al wat u te doen staan is om tydens u volgende besoek, een van ons vriendelike ontvangspersoneel te nader, u besonderhede te kontroleer en te vra dat u graag deel wil word van die program.

Verdien “PetMiles” op troeteldierkos, bykomstighede, konsultasies en nog meer!!

Terme en Voorwaardes geld.

Ons sien uit om u deel te maak van die program!! 🐾🐾🐾

27/06/2023

O n s h e t n u u s !

Hou asb ons blad dop, en maak seker dat jy nie uitmis nie 🐶. Ons deel binnekort die nuus met julle ❤️🐾.

Kom loer gerus in.  VetsBrands se Hipo-allergeniese hondebeskuitjies, is nou weer in voorraad! 🐶
22/06/2023

Kom loer gerus in. VetsBrands se Hipo-allergeniese hondebeskuitjies, is nou weer in voorraad! 🐶

Vriendskap is:‘n Kalmeermiddel sonder newe-effekte! 🐾🐾🐾
20/06/2023

Vriendskap is:

‘n Kalmeermiddel sonder newe-effekte! 🐾🐾🐾

Life's a ball, go fetch.
06/06/2023

Life's a ball, go fetch.

Beste kliënte.Neem asseblief kennis van ons spreek-ure tydens die feesseisoen.Hiermee dan ook ons opregte dank vir u loj...
14/12/2022

Beste kliënte.

Neem asseblief kennis van ons spreek-ure tydens die feesseisoen.

Hiermee dan ook ons opregte dank vir u lojale ondersteuning deur die afgelope jaar. Mag u en u geliefdes ‘n mooi en geseënde Kersfees saam geniet.

Waverley Veterinêre Hospitaal 🎄🐾🎄🐾.

Address

721 Codonia Avenue
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:30
Tuesday 08:00 - 18:30
Wednesday 08:00 - 18:30
Thursday 08:00 - 18:30
Friday 08:00 - 18:30
Saturday 09:00 - 13:00
Sunday 10:30 - 11:30

Telephone

+27123320049

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Waverley Veterinary Hospital posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Waverley Veterinary Hospital:

Videos

Share

Category


Other Veterinarians in Pretoria

Show All

You may also like