07/11/2024
Geestesgesondheidsbewustheid week! | Mental Health Awareness Week!
Een van ons lieflike kliente het ons week gemaak met hierdie plakkaat vir hul katjie! Net soos enige kind by die dokter, hierdie gemmer het ook 'n biekie ekstra liefde nodig om sy stres so min as moontlik te maak. Dankie, Jenny!
"Ons weet almal dat sterk Geestesgesondheid 'n positiewe invloed op ons lewens het. Om bewus te wees van geestesgesondheid is net so noodsaaklik as om positiewe geesteskrag te handhaaf."
Ons los julle vandag met 'n interessante berig oor Geestesgesondheid.
https://ahaslides.com/af/blog/mental-health-awareness/