28/11/2025
Cast Aways Animal Sanctuary is more Saterdag due 29ste November by NWK se boeremark. Kom besoek ons gerus en sien die mooiste honde, katte en speelgoed. Daar is ook ietsie vir die voëls.
Ons doen ook uitruiling vir hondekos en katkos vir Checkers mini stikeez - moet dit nie misloop indien jy jou album wil volmaak nie
Môre het ons die volgende loterye beskikbaar:
Checkers Mini Stikeez Album
Kersvrugtekoek
Volledige stel Angry Birds
Kom ondersteun al die stalletjies en geniet die dag saam met ons!