Randfontein Dierehospitaal - Veearts Dr Naude

Randfontein Dierehospitaal - Veearts Dr Naude Randfontein Dierehospitaal gee om vir u en u troeteldier. Ons gee algemene raad en inligting oor u troeteldiere. As jy 'n vraag het sal ons graag help.

Ons doen 'n wye reeks prosedures. Inentings en konsultasies word gedoen op Krombekvoëls (bv. Papegaaie), Honde, Katte, Beeste , Skape, Bokke, Hoenders & Wilde diere. Ons doen ook die pyl van wilde diere. Ons gaan ook uit na grootdiere op plase. Ons help ook met die bestuur en behandeling van kuddes. Operasies word op 'n daaglikse basis gedoen - Sterlisasies, Kastrasies, Tande skoonmaak, Ore skoonm

aak, Gips, Beenpenne en ander ortopediese operasies, Entropion en Keisersnee. Ons doen ook sonars en digitale x-straalfoto's. Ons beskik ook oor 'n Veeartswinkel wat dierekos, speelgoed en versorgingsmiddels aanhou.

08/01/2025
07/01/2025

ABANDONED, LEFT TO DIE 💔💔💔

This poor puppy was found abandoned, laying next to a busy road, just outside Randfontein, Gauteng.

He is currently being treated at our vet, Randfontein Dierehospitaal - Veearts Dr Naude. Great appreciation to Dr. Naude and his team for always assisting and helping these poor animals in need.

No More Tears Animal Rescue NPC 2021/424969/08 - Randfontein needs the community's assistance 🙏🏻🙏🏻

We urgently need financial sponsors/donations to pay our vet bill. Any donation would be much appreciated.

Let's make a difference together. 🙏🏻🙏🏻

Below Randfontein Dierehospitaal, Dr. Naude's Banking details:

Randfontein Dierehospitaal - Veearts Dr Naude
FNB
Acc 63032535635
Branch Code 250341
Cheque Account
Ref No More Tears
Tel 011 412 1010

Thank you in advance for your donation 🙏🏻🙏🏻





Stephan Hendricks Riana Cronje Liezel Hefer Clarisse Kruger

03/01/2025

Eerste Vrydag van 2025!!

Ons SKOP die jaar vol spoed af hier by Randfontein Dierehospitaal - Veearts Dr Naude

🎉 ’n Groot Dankie aan Al Ons Kliënte en Pasiënte van 2024! 🎉Aan elke hond, kat, skilpad, voël, slang, en selfs daardie o...
31/12/2024

🎉 ’n Groot Dankie aan Al Ons Kliënte en Pasiënte van 2024! 🎉

Aan elke hond, kat, skilpad, voël, slang, en selfs daardie onverwagte eksotiese besoekers – dankie dat julle ons jaar onvergeetlik gemaak het! 🐾🐢🐍🦜

Spesiaal dankie aan No More Tears Animal Rescue NPC 2021/424969/08 - Randfontein vir die onbaatsugtige werk wat hulle vir die diere in ons gemeenskap doen.

Ons sien uit daarna om julle almal in 2025 te verwelkom! – groot, klein, harig, vere of skubbe – ons span is gereed om te help!

Hier is tot ’n nog nuwe jaar saam! 🎉

Ons hoor dikwels van troeteldiere wat gedurende hierdie tydperk wegraak, en wil graag versoek dat die onderstaande wenke...
30/12/2024

Ons hoor dikwels van troeteldiere wat gedurende hierdie tydperk wegraak, en wil graag versoek dat die onderstaande wenke ingesluit word om kliënte te help om hul troeteldiere veilig en kalm te hou.

Wenke om jou angstige troeteldier kalm te hou gedurende hierdie vuurwerk-seisoen:

Gee kalmeertablette minstens 2 ure voor die stresvolle gebeurtenis – onthou asseblief dat daar baie min is wat ’n troeteldier kan kalmeer wanneer adrenalien en kortisol reeds deur hul are vloei. Dit is dus belangrik om medikasie te gee voordat enige tekens van angs sigbaar is.

Hou troeteldiere in ’n goed verligte kamer.

Trek alle gordyne toe om hulle teen flitsligte te beskerm.

Speel musiek hard genoeg om die geluid van vuurwerke te maskeer.

Sit by jou troeteldiere, maar probeer om normaal aan te gaan. Hulle kan aanvoel wanneer jy gespanne raak.

Addisionele dinge om te onthou:

Plaas asseblief ’n naamplaatjie aan jou troeteldier se halsband om te verseker dat jy maklik gekontak kan word indien hulle per ongeluk uit die erf ontsnap.

Mikroskyf jou troeteldier om te verseker dat jy gekontak word indien hulle by ’n veearts of skuiling beland.

Maak seker dat alle ontsnappingsroetes behoorlik afgesper is en dat angstige troeteldiere onder konstante toesig van iemand is.

Hiermee wil ons hier by Randfontein Dierehospitaal - Veearts Dr Naude Baie Dankie se aan die hele span van No More Tears...
27/12/2024

Hiermee wil ons hier by Randfontein Dierehospitaal - Veearts Dr Naude Baie Dankie se aan die hele span van No More Tears Animal Rescue NPC 2021/424969/08 - Randfontein vir ons Bekers en "Coasters". Julle is Amazing!!🤩😁

25/12/2024

Geseënde Kersfees van almal hier by Randfontein Dierehospitaal - Veearts Dr Naude

23/12/2024

Please note operating hours for this week
Tuesday 24 Dec open 07:00 closes 15:00
Wednesday 25 Dec closed
Thursday 26 December closed
Friday normal hours 07:00 tot 18:00
Saturday 08:00 tot 13:00
Sunday 11:00 tot 14:00

Send a message to learn more

22/12/2024

Happy Sunday**

21/12/2024

Wat d**k julle van ons nuwe muur⁉️

🎨🎨🎨

Ons is baie dankbaar vir die pragtige span van Cum Laude Art School wat die muur vir ons ontwerp en geverf het. Great job ladies!! 🤩

Maar wag!! Hou dop! Daar is nóg in die pyplyn. 👀👀

No More Tears Animal Rescue NPC 2021/424969/08 - Randfontein

Address

10 Stegmanstr, Randgate
Randfontein
1759

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 11:00 - 14:00

Telephone

0114121010

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Randfontein Dierehospitaal - Veearts Dr Naude posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Randfontein Dierehospitaal - Veearts Dr Naude:

Videos

Share

Category