Stinky to Blinky Grooming Salon & Spa

Stinky to Blinky Grooming Salon & Spa We are a salon for your pet's personal care and grooming.

Maak gerus n afspraak vir jou hondjie se lekker warm bad, trim en tone doen. SPESIALE AFSLAG!NICOLENE 0824547460
02/07/2024

Maak gerus n afspraak vir jou hondjie se lekker warm bad, trim en tone doen.

SPESIALE AFSLAG!

NICOLENE
0824547460

June / July Special 2024Small Dogs R120Medium Dogs R150Only bath, trim and toenails cut.
18/06/2024

June / July Special 2024

Small Dogs R120

Medium Dogs R150

Only bath, trim and toenails cut.

13/12/2023

Bring gerus jou hondekind vir n lekker bad en skeer die vakansietyd. Whatsapp my 0824547460.

14/11/2023

Baie dankie vir almal se lojale ondersteuning. Stuur my gerus n whatsapp as jy jou hondekind wil bring vir n lekker bad en skeer.

2 Yorkies Reuntjies beskikbaar. Skakel my by 0824547460.
05/02/2023

2 Yorkies Reuntjies beskikbaar. Skakel my by 0824547460.

2 Yorkie Reuntjies beskikbaar. Skakel my gerus by 0824547460
02/02/2023

2 Yorkie Reuntjies beskikbaar. Skakel my gerus by 0824547460

Hierdie wit poedeltjie is nou net uit SHS se hek. Sbl as jy hom sien bel 0732797988.
07/01/2023

Hierdie wit poedeltjie is nou net uit SHS se hek. Sbl as jy hom sien bel 0732797988.

Asb as jy hierdie hondjie sien skakel dadelik die eienaar.
19/10/2022

Asb as jy hierdie hondjie sien skakel dadelik die eienaar.

26/09/2022
Dis heerlike lente die winter is verby. Bring gerus jou hondjie vir n summer cut.
03/09/2022

Dis heerlike lente die winter is verby. Bring gerus jou hondjie vir n summer cut.

Die special strek tot einde Julie.
27/06/2022

Die special strek tot einde Julie.

Kontak my gerus op whatsapp 0824547460 of los n boodskap op Facebook.Groete.Nicolene
30/05/2022

Kontak my gerus op whatsapp 0824547460 of los n boodskap op Facebook.

Groete.
Nicolene

28/03/2022

Bring gerus jou hondjie vir 'n bederfbare skoon bad, heerlik trim of skeer, asook 'n blaas.

Ek het nog kompos beskikbaar. My tuin lyk soos 'n paradys. Skakel my gerus. Groete Nicolene.
16/10/2021

Ek het nog kompos beskikbaar. My tuin lyk soos 'n paradys. Skakel my gerus. Groete Nicolene.

Baie mooi lawn dressing kompos en kraalmis beskikbaar teen R35.00 per sak.Gratis aflewering.Groete Nicolene 0824547460
18/09/2021

Baie mooi lawn dressing kompos en kraalmis beskikbaar teen R35.00 per sak.
Gratis aflewering.
Groete Nicolene 0824547460

Kontak my gerus indien jy belangstel. Ek lewer af. Groete Nicolene 0824547460
12/09/2021

Kontak my gerus indien jy belangstel. Ek lewer af. Groete Nicolene 0824547460

Hierdie oulike pocket size yorkie reuntjie is nog beskikbaar. Reeds ingeënt. Skakel my by 0824547460.
04/09/2021

Hierdie oulike pocket size yorkie reuntjie is nog beskikbaar. Reeds ingeënt. Skakel my by 0824547460.

Hierdie oulike klein pocket size reuntjie nog beskikbaar. Kontak my 0824547460
26/08/2021

Hierdie oulike klein pocket size reuntjie nog beskikbaar. Kontak my 0824547460

1 x Pocket size baba yorkie (reuntjie) beskikbaar. Kontak my gerus 0824547460 Nicolene
18/08/2021

1 x Pocket size baba yorkie (reuntjie) beskikbaar. Kontak my gerus 0824547460
Nicolene

Address

18 Du Preez Street
Standerston
2430

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27824547460

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stinky to Blinky Grooming Salon & Spa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stinky to Blinky Grooming Salon & Spa:

Videos

Share

Category


Other Pet groomers in Standerston

Show All