Ou Drew Stud

Ou Drew Stud Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ou Drew Stud, Equestrian Center, Dakota, Upington.

Ou Drew Walla's Light ⚑"Where in this wild world can man find nobility without pride, friendship without envy, or beauty...
03/01/2025

Ou Drew Walla's Light ⚑

"Where in this wild world can man find nobility without pride, friendship without envy, or beauty without vanity?
Here where grace is laced with muscle and strength by gentleness confined"

Die eerste hingsvul wat virseker sy 'man-hood' behou, n stukkie goud wat so diep in ons harte gekruip het, 'n juweel wat die ras voorentoe sal vat. Walla's Light sprei sy vlerke en mik vir hoogtes!

Ons wil baie graag geluk sΓͺ aan Petrus Fourie Boerdery met die ongelooflike aanwins tot julle stud met Walla's Light.

Ons glo en vetrou dat hy 'n merkwaardige verskil gaan maak in julle teel program!
Met sterk en goeie lyne kan mens eenvoudig nie verkeerd gaan hier nie.
Baie goeie wense vir julle voorentoe en mag hy net die mooiste babas gee!

Geluk πŸ‘πŸΌ

Ou Drew Vert Joker aka JolienJulle almal ken haar vanaf die WMG baan, haar naam is bekend vir rekords waarvan daar nogst...
28/12/2024

Ou Drew Vert Joker aka Jolien

Julle almal ken haar vanaf die WMG baan, haar naam is bekend vir rekords waarvan daar nogsteed by NK staan.
Wat n besonderse merrie met 'n hart van goud, sy gaan virseker gemis word by ons.

Ons het die groot geleentheid gekry om vir Jolien toe te vertrou aan haar volgende ruiter 🀩 om haar gegewe potentiaal uit te oefen en weer die kragte meet op die WMG baan!

Ou Drew QH stud wil vir die Hoffman gesin baie geluk sΓͺ met Jolien!
Ons weet julle sal haar mooi oppas en baie bederf.

Logan, mag Jolien vir jou baie vreugde bring. Ons glo en vertrou dat julle hoogtes sal behaal wat jou hart mag begeer.
Geniet haar πŸ™ŒπŸΌπŸ©Ά

Ou Drew Stud spog trots met sy Goue groep ruiters!Hierdie volgende ruiters het aan die Nationale WMG Kampioenskappe deel...
23/10/2024

Ou Drew Stud spog trots met sy Goue groep ruiters!
Hierdie volgende ruiters het aan die Nationale WMG Kampioenskappe deel geneem en die 'Nationals Gold' groep verteenwoordig!

Eienaar/ruiter Mariska Wessels Van Vuuren met Ou Drew Retha Dancer het in die Senior Level 4 groep deelgeneem en algeheel 10de geplaas.
Nietemin, is sy vanjaar gekies vir die 2025 SAEF Senior Ladies Team! πŸ†πŸ₯‚ Mariska ons haal ons hoed vir jou af met hierdie prestasie! Dit wil gedoen word.

Plekke behaal:
Barrel Race 6de (19.107 L4)
Big T 40ste (18.435 L2)
Figure 8 Flags 12de (12.633 L4)
Figure 8 Stake 32ste (12.220 L4)
Bi-Rangle 15de (14.352 L4)
Hurry Scurry 37ste (12.743 L4)
Poles 2 20ste (25.277 L4)
Poles 1 21ste (12.480 L4)
Quadrangle 13de (20.701 L4)
Single Stake 12de (9.708 L4)
SpeedBall 2de (7.347 L4)
Speed Barrels 9de (10.217 L4)

Eienaar/Ruiter Anika Van Zyl ( Carina Van Zyl, Lukas Van Zyl) met Ou Drew Chuck Norris het in die Junior L4 groep deelgeneem en plaas algeheel 23ste πŸ‘πŸΌ

Plekke behaal:
Barrel Race 34ste (21.455 L3)
Big T 21ste (16.761 L4)
Figure 8 Flags 4de (12.338 L4)
Figure 8 Stake 16de (11.895 L4)
Bi-Rangle 12de (14.318 L4)
Hurry Scurry 22ste (10.719 L4)
Poles 2 31ste (31.633 L1)
Poles 1 30ste (13.648 L2)
Quadrangle 8ste (21.094 L4)
Single Stake 17de (9.891 L4)
Speed Barrels 21ste (10.720 L4)

Ruiter Nadia Redelinghuys met Ou Drew Cowboy's Wolf het in die Senior L4 deelgeneem en plaas algeheel 24ste πŸ‘πŸΌ
Barrel Race 38ste (20.832 L4)
Big T 18de (15.736 L4)
Figure 8 Flags 6de (12.194 L4)
Figure 8 Stake 23ste (11.973 L4)
Bi-Rangle 27ste (14.793 L4)
Hurry Scurry 23ste (10.888 L4)
Poles 2 17de (25.079 L4)
Poles 1 30ste (13.537 L2)
Quadrangle 11de (20.451 L4)
Single Stake 26ste (10.033 L4)
SpeedBall 19de (7.900 L4)
Speed Barrels 40ste (10.931 L4)

Eienaar van Ou Drew Stud Andrew Du Toit met Rossmeer Garetha het in die Veterans L3 groep deelgeneem en plaas algeheel 8ste πŸ‘πŸΌ

Plekke behaal:
Barrel Race 9de (21.730 L3)
Big T 14de (18.554 L2)
Figure 8 Flags 1ste (12.807 L4)
Figure 8 Stake 14de (13.232 L2)
Bi-Rangle 1ste (14.844 L4)
Hurry Scurry 10de (13.248 L2)
Poles 2 13de (27.654 L2)
Poles 1 7de (12.291 L3)
Quadrangle 5de (22.144 L4)
Single Stake 10de (11.022 L3)
SpeedBall 6de (8.537 L4)
Speed Barrels 5de (10.998 L4)

Ons is so super trots op die golden-oldies van die stud! Top span eienaars en puik ruiters πŸ™ŒπŸΌ

Nationals 2024 was goed vir ons almal gewees. Dit was uitdagend, siels martelend en uitputtend. Maar, dit was die moeite werd.

DANKIE vir ons perde wat so baie opoffer vir ons ruiters en DANKIE vir die ruiters wat hulle perde op hul hande dra.
Die sport gaan tog oor hulle, want sonder die diere sou ons ook net n toeskouer langs die baan gewees het.
Dankbaar dat ons die baan met Ou Drew kan toestaan en stof uithardloop.

Al ons silver en goue ruiters is die toekoms van die stud πŸ€žπŸΌπŸ™πŸΌ

14/10/2024
Ou Drew QH Stud kan met trots se ons deelname aan die jaarlikse SAWMGA WMG Nationale kompetisie was weereens n sukses!!H...
05/10/2024

Ou Drew QH Stud kan met trots se ons deelname aan die jaarlikse SAWMGA WMG Nationale kompetisie was weereens n sukses!!

Hier is 2 van ons ruiters/perde wat in die Silver afdeling deelgeneem het:

Eienaar/Ruiter Michael Karien Burden Miche Burden met Ou Drew Top Wolf het in die Children L1 groep groep deel geneem en ook gebump na L2 🀩
Algeheel lΓͺ hulle 24ste πŸ‘πŸΌ

Barrel Race 21ste (23.770 L2)
Figure 8 Flags 8ste (15.556 L3)
Bi-Rangle 31ste (18.212 L1)
Hurry Scurry 19de (13.176 L2)
Poles 2 28ste (31.786 L1)
Poles 1 25ste (15.135 L1)
Quadrangle 23ste (25.354 L2)
Single Stake 2de plek (10.498 L4)
SpeedBall 6de plek (9.059 L3)

Eienaar/Ruiter Charlie En Alta Nieuwenhuys met Ou Drew Doc's Diamond het in die Senior L0 groep gaan deelneem en ook gebump na L1 🀩
Algeheel lΓͺ hulle 13de πŸ‘πŸΌ

Barrel Race 11de (25.081 L1)
Big T 19de (28.518 L0)
Figure 8 Flags 18de (27.105 L1)
Bi-Rangle 11de (19.474 L1)
Hurry Scurry 2de (12.912 L2)
Poles 2 11de (33.351 L1)
Poles 1 7de (14.913 L1)
Quadrangle 17de (30.989 L0)
Single Stake 3de (11.889 L2)
SpeedBall 15de (16.632 L0)

Hierdie 2 perde is ook halfbroers van mekaar, dit is 'n voorreg om die Grey Wolf familie op die baan te kan hΓͺ πŸ†
Ons is baie trots op julle.

Address

Dakota
Upington
8801

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ou Drew Stud posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ou Drew Stud:

Share