Welverdiend Stables

Welverdiend Stables A farm situated 160km from Upington on the Telleriepan road. 80km from Askham. We farm with Sheep, Cattle and train and breed our own Saddle Horses.

We train our own Saddle Horses. We love them and respect them.

08/06/2024

Don't stop believin'
Hold on to that feelin'

Keep the faith and hold on tight to the feeling of hope and optimism

Keep rolling your dice! Some will win, Some will loose!

31/03/2024

Welverdiend Stalle is gelëe 160km Noord van Upington. Anton Derrison is verantwoordelik vir die perde. Huidiglik het ons 7 Saalperde op stal. Ons is dus oop vir afrigting van Saalperde. Kontak Michael of Ansa vd Westhuizen sou u belangstel om n perd vir afrigting te stuur.

09/07/2020

En daar is dit alweer tyd om Goodbye te se, ons het nie gedink in die pandemie tyd sou dit moontlik wees vir jou om weer Amerika toe te vlieg nie, Abri. Pas jouself op en kom weer veilig terug.

14/07/2019

Ons ou regterhand op die plaas vlieg alweer more USA toe, jy sal baie gemis word ou Abri. Hoop jy werk lekker daar in die verte!

22/04/2019

Welverdiend Stalle neem deel aan n baie nat SA Kampioenskappe te Bloemfontein.
Sterkte aan elke vertoner.

Welverdiend se diere, vriende en Mense.
25/06/2018

Welverdiend se diere, vriende en Mense.

17/03/2016

Sal altyd hierdie stalle van ons onthou as,"Waar dit alles begin het", maar nou is dit tyd om aan te beweeg. Perde is almal by die "nuwe" Welverdiend Stalle. Nie meer 9km uit Upington maar 160km uit Upington op die Telleriepan pad. Wat 'n nuwe vooruitsig, en uitdaging. Baie WELKOM aan die wat saam met ons getrek het, ek glo julle sal dit net so geniet daar in die stilte en vrede soos die mense en die perde.
Die wat dit wil beleef is welkom om te kom kuier!

En so word Welverdiend Stalle opgebou in die kalahari. Kan nie meer wag dat alles klaar is nie. Dankie Michael.
04/02/2016

En so word Welverdiend Stalle opgebou in die kalahari. Kan nie meer wag dat alles klaar is nie. Dankie Michael.

24/11/2015

Ons stalle maak nie toe nie, dit skuif net Kalahari plaas toe. Waar ek nou elke oggend tot op die rivier wal gery het en oor die rivier gekyk het, sal ons nou oor die duine ry en n ander skoonheid bewonder. Ons is steeds oop om perde in te neem vir afrigting. Jonk of oud is welkom. Ons span perde en werksmense skuif saam uit. ONS STAAN STEEDS BEKEND AS WELVERDIEND STALLE.

20/10/2015

Hierdie prag plot is in die mark vir R2.2milj. 8,6646hektaar grond met 2hektaar kanaalwater regte ingesluit. 2 Woonhuise, stoor, stalle, dubelle motorhuis met buitekamer en toilet, gras kampe en windpomp met boorgat water vir huishoudelike gebruik. Kontak Michael by 0732046442

Nuwe Assistant trainer. Wou hom maar net koudlei!
01/10/2015

Nuwe Assistant trainer. Wou hom maar net koudlei!

12/06/2015
12/06/2015

How do you like this hookup! :) This was luxury Travel back then!

My hart se punt.....Lord of the Rings ii
29/05/2015

My hart se punt.....Lord of the Rings ii

Gommie die baas van die plaas
07/04/2015

Gommie die baas van die plaas

Rooies wou net seker maak Rings ry regtig so lekker. Hy het self van die tafel af op Rings gespring.
07/04/2015

Rooies wou net seker maak Rings ry regtig so lekker. Hy het self van die tafel af op Rings gespring.

Address

Farm Welverdiend, PO Box 849
Upington
8800

Telephone

+27633285212

Website

Undefined variable: isMonitored
    Return to your account

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Welverdiend Stables posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Welverdiend Stables:

Share