Salomon Senekal H/S Ryskool

Salomon Senekal H/S Ryskool Salomon Senekal H/S Ryskool maak dit moontlik vir almal in die gemeenskap om perd te ry of met perde in aanraking te kom.

31/07/2023

These guys change the way I look at life in general. But it hugely change the way I think about and handle horses. It opened up a new world to me which are much safer, more mindful and so much fun. It brought my enjoyment and appreciation of horses and consequently of people to a whole new level. A worthy cause to support

Dis 'n nuwe jaar met nuwe uitdagings. Die Ryskool bied perdrylesse aan by Salomon Senekal Hoërskool wat dit baie geriefl...
08/01/2022

Dis 'n nuwe jaar met nuwe uitdagings. Die Ryskool bied perdrylesse aan by Salomon Senekal Hoërskool wat dit baie gerieflik maak vir ouer en kind. Perdry is een van die sportsoorte wat by die skool aangebied en deur die skool ondersteun word. Ons fokus is op die volgende dissiplines: Competetive Trail Riding (DRASA), Reigning and Western Performance Riding(RWPHSA) en Cowboy Dressage. Kontak Lida vir inligting t.o.v tye en kostes

Jacobus het sy dogtertjie gekry wat vir hom lief is! Ek weet julle twee gaan saam n mean team maak. Geniet hom. En Danki...
29/12/2021

Jacobus het sy dogtertjie gekry wat vir hom lief is! Ek weet julle twee gaan saam n mean team maak. Geniet hom. En Dankie Koos vir jou diens aan ons. Jy het m groot verskil in baie mense se lewens gemaak.

Outrides.... Die belangrike toets vir 'n bomproef perd. Senutergend vir die instrukteur. Well done perde en ruiters
07/09/2021

Outrides.... Die belangrike toets vir 'n bomproef perd. Senutergend vir die instrukteur. Well done perde en ruiters

Wat lekker dag. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het en veral aan julle wat die eerste keer deelgeneem het. Well don...
29/03/2021

Wat lekker dag. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het en veral aan julle wat die eerste keer deelgeneem het. Well done.

Deel asseblief as jy weet van iemand wat sal belangstel in hierdie geleentheid.
24/03/2021

Deel asseblief as jy weet van iemand wat sal belangstel in hierdie geleentheid.

I am looking for a somebody to help train and work horses on a regular basis. In exchange you will learn to train and ride as a natural horseman and you will be reached the Heartfelt Horsemanship way of working with horses. Of course a lot of free rides are part of the package . If you are interested contact Lida on whatsapp 0834417752

Cowboy DRESSAGE skou aangebied deur Salomon Senekal HS Ryskool. Inskrywings word gedoen op www.cowboydressagesa.co.zaIns...
08/03/2021

Cowboy DRESSAGE skou aangebied deur Salomon Senekal HS Ryskool. Inskrywings word gedoen op www.cowboydressagesa.co.za
Inskrywings sluit 14 Maart om middernag. Kontak Lida vir meer inligting selnommer 0834417752

Die eerste plaaslike skou vir die jaar. Inskrywings word aanlyn gedoen. Hoop ek sien elkeen van julle daar.
02/03/2021

Die eerste plaaslike skou vir die jaar. Inskrywings word aanlyn gedoen. Hoop ek sien elkeen van julle daar.

when Dressage Suits Your Needs; Stetson Fits Your Life Style; partnership

24/02/2021

Woensdae ons nou uitry dae. Ons oefen vir die DRASA byeenkomste, maar dit is ook om perde en ruiters selfvertroue te gee. Vandag is Firefox vir die eerste keer saam met die groep uit. Sy het haar soos 'n ster gedra.

Ek deel 'n bietjie van myself en my besigheid. Wie is ek, waarvandaan ek kom, en waarnatoe ek op pad is..
24/01/2021

Ek deel 'n bietjie van myself en my besigheid. Wie is ek, waarvandaan ek kom, en waarnatoe ek op pad is..

Building a business is not an easy job. It takes time, and effort and training and you need to keep yourself in the loop of new ideas and developments all the time. But the foundation of that business needs to be sound and deep. At the foundation lays things like knowledge, integrity, honesty, character and truth. If you lack those, no business will succeed.
I have put in a lot of time in building my business. At no time do I want to mislead clients with what I offer and what I sell.
So when I present myself to you as a trainer and instructor I want you to know who I am, and who and what I am not.
I am a horse lover who, at all times, want to put the welfare of the horse above my desire to compete and to win. (And I am a very competive person)
I am a trainer who strive to train horses in a humane way so that the horse is as safe as possible in all kinds of environments. I want the horses I trained to be able to handle the human world well, because they are introduced to it kindly and fairly.
I am an instructor who will do everything in my power to help my clients understand the world of the horse and how to communicate safely with them, have a trust relationship with them and avoid unnecessary accidents at all cost.
I chose the Western way of riding as a discipline because I admire the way the cowboys look after their horse partners and strive to be as soft as possible with them. I want to make the most of my relationship with my horse in developing it to his true potential in whatever discipline this horse will excel.
At this stage in my life I am very much still a novice rider training a novice horse to go up the ranks. I will progress to a higher level when my horse are ready to do so, but I am not forcing anything and I will not do so in future.
I am not a world renown instructor or trainer, and I do not strive to be one. Having said that, I will do everything in my power to grow with and faster than my clients and if at any time I feel that I am not qualified to train them further will recommend someone that can do so.

I will always strive to share my knowledge with whoever wants it. I believe that there is a vast amount of learning we as South Africans can do and that we can help each other grow in the Western disciplines. We are nowhere near perfect, but together we can get there.
I am doing all this because I love horses, I love riding and I love to see people developing their relationship with their horses and finding freedom in the process. I am not in this for the money, although money is needed to make all this happen. So whatever your need, talk to me and we can make a way to make it happen.

Over the next few weeks I will share some of my stories, and the stories of some of my clients and the horses I had. I hope it will give you a better understanding of who I am and where I am going.

Het jy dalk 'n perd wat geleer moet word, en jy het nie nou tyd of geld nie, dan is hierdie 'n geleentheid om nie mist t...
23/01/2021

Het jy dalk 'n perd wat geleer moet word, en jy het nie nou tyd of geld nie, dan is hierdie 'n geleentheid om nie mist te loop nie.

Hoe om 'n aanskoulike Ranch Riding patroon te ry.
22/01/2021

Hoe om 'n aanskoulike Ranch Riding patroon te ry.

Create a flowing ranch riding pattern and plus the core ranch riding maneuvers with these tips from AQHA Professional Horseman and judge Fielding “Bozo” Rogers.

Lekker uitgery vanoggend. As jy lus het vir perdry, kom gesels met ons.
19/01/2021

Lekker uitgery vanoggend. As jy lus het vir perdry, kom gesels met ons.

Happy Hackers. Tyd op 'n perd se rug is nooit tyd gemors nie.
09/01/2021

Happy Hackers. Tyd op 'n perd se rug is nooit tyd gemors nie.

Groot nuus.!! Die Reining en Perfoance Horse skou wat ons op 30 Januarie gaan hou het groot pryse! Kontak ons vir meer i...
07/01/2021

Groot nuus.!! Die Reining en Perfoance Horse skou wat ons op 30 Januarie gaan hou het groot pryse! Kontak ons vir meer inligting

'n Opwindende jaar word beplan vir ons ryskool en streek. Gaan kyk gerus na die berig.https://parysgazette.co.za/46989/b...
04/01/2021

'n Opwindende jaar word beplan vir ons ryskool en streek. Gaan kyk gerus na die berig.
https://parysgazette.co.za/46989/besige-en-opwindende-jaar-le-voor-vir-viljoenskroon-ryskool/

Salomon Senekal Hoër-ryskool en Sozo-Cheval Equestrian Services het sommer groot planne vir 2021. Dié ryskool is daartoe verbind om die Western manier van perdry te bevorder in die Vrystaat en Noordwes provinsie. Die afgelope 8 jaar is daar hard gewerk om dit vir ruiters moontlik te maak om aan sk...

02/01/2021

Dis is wat ek vanoggend deur my kamervenster sien.... Reën, reën en nogmaals reën. Baie daarvan. Dit maak my so diep dankbaar. Mag 2021 vir almal 'n jaar van baie reën wees, fisies, emosioneel en geestelik en mag dit die jaar wees waarin jy al die lesse van 2020 met oorgawe toepas en 2021 jou grootste jaar nog maak.

Altyd interessant om te weet hoe die kleurgene in perd aanmekaargesit is.
25/12/2020

Altyd interessant om te weet hoe die kleurgene in perd aanmekaargesit is.

Do you know the genetics behind horse colors? AQHA members can download this free e-book to learn about the agouti gene, champagne dilution, black points and much more ➡️ https://bit.ly/3mII0sb

Not yet a member? Join the AQHA family today and receive access to this e-book and many more ➡️ www.aqha.com/membership

Address

Viljoenstraat
Viljoenskroon
9520

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 00:00

Telephone

083 441 7752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Salomon Senekal H/S Ryskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share