Riebeeckstad Dierekliniek

Riebeeckstad Dierekliniek Veterinary Clinic
(5)

12/01/2024

Riebeeckstad Dierekliniek het n vakante pos vir n ontvangsdame beskikbaar om so spoedig as moontlik te begin
Stuur asb CV na
[email protected]

16/11/2022

Urgent Community meeting at Koppie Alleen Primary on Thursday 17 November at 18:00 regarding water situation.

16/11/2022

Moreaand 17/11/22 word n dringende gemeenskaps vergadering rondom dienslewering in Riebeeckstad gehou by Koppie Alleen se skoolsaal
Woon dit asb by

16/02/2022

Dit is met opregte dank, aan Dr Willie van Heerden van Riebeecstad se diere kliniek, Abby was nie n pasient van Dr van Heerden nie.

My yorkie het kleintjies gehad die 12 Februarie, ek was onseker of sy die babatjies gaan uitkry. En so het ek kontak gemaak, hy het my telefonies gehelp, hy het my later gekontak om te hoor of sy nog o kay is.

Op 13 Januarie, het haar tongetjie bly uisteek, en het sy baie vinnig asem gehaal, en was koorsig. My veearts het nog glad nie sy cellfoon geantwoord nie. En moes ek wereens vir Dr Willie van Heerden kontak om 8h30. Hy het gese ek kan onmiddelik deur ry na sy spreekkamers.

Hy het ons ontvang by sy spreekkamers, en het Abby onmiddelik begin ondersoek, met baie empatie.

Dr is baie passievol in sy beroep, en het ons die vriendelikste diens ervaar.

Verseker sal ek weer terug keer na sy spreek kamers, waar ek verseker kan wees, dat ek my hontjie enige tyd in die dag of nag soontoe kan neem, en op sy hulp kan staat maak.

Ek het my betrokke veearts geskakel, en n cellfoon nommer gehad. Ek het verskei kere geskakel, maar het glad nie sy foon geantwoord nie.

Ek was genoodsaak om Dr Willie van Heerden te skakel by Riebeeckstad diere kliniek. Hy het my baie profesioneel gehelp, 3uur die oggend.

Graag wil ek net noem, dat seketre veeartse net sekere ure beskikbaar is vir n konsultasie, maar ongelukkig is daar nie beheer, oor wanneer jou troeteldier siek gaan wees nie.

Dan moet jy maar geduldig wag, vir wanneer hulle spreekkamers open. Elkeen se troeteldier is vir jou belangrik, dit is soos een van die familie. En dit sou hart veskeurend wees, as my hondtjie moes iets oorkom.

Jy moet n passie het in jou beroep, om n verskil te kan maak.
WEER EENS, dankie dr Wilie van Heerden, vir die puik en vriendelike diens, wat ons kon ervaar.

Verseker sal ek Abby weer soontoe neem.

Dankbare Groete
Carol Human

17/12/2021
15/12/2021

Skakel in vanoggend 11:00 op Oggend Tee met Arina Bosch vir ons nuwe praaitjie met Dr Willie van Heerden van die Riebeeckstad Dierekliniek.

Dr van Heerden is 'n bekende Veearts hier in ons gemeenskap, en vandag gaan Hy saam Arina gesels oor maag en dermontsteking by honde en katte.

Moet dit nie mis nie!

Vir julle wat d**k ons werk net heeldag onder dak😉
20/09/2021

Vir julle wat d**k ons werk net heeldag onder dak😉

Installing our brand new, state of the art X-ray machine
20/09/2021

Installing our brand new, state of the art X-ray machine

Baie geluk aan Mnr Cecil Parsonsmet die geboorte van 10 babas dmv n keisersnee
20/05/2021

Baie geluk aan Mnr Cecil Parsons
met die geboorte van 10 babas dmv n keisersnee

19/05/2021
Groot reeks Rogz beddens in voorraad
19/05/2021

Groot reeks Rogz beddens in voorraad

19/05/2021

Nuwe groot reeks lekker beddens ingekom vir die winter wat oppad is

Address

138 McLean Street, Riebeeckstad
Welkom
9459

Telephone

+27573881409

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riebeeckstad Dierekliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Riebeeckstad Dierekliniek:

Share

Category