Ek doen petsitting met 3 putbulle en 4 katte met n ringnek en budgie.. Beide se hokke is skoon gemaak. Bakkies is uit gewas en vars kos en water ingesit.. Vir ringnek en budgie elk n stukkie appel vanoggend gegee, hyt dit op geeet. Budgie sin net bietjie is aangeeet. Nou stuk mieliestrong ingesit. Sit en knibbel daar aan š Soms raak gewone kosse afgesaag en soek hulle n treat.. Dis n heerlike sonnige dag in Wes Kaap na al die reen in die week. - Van Schalkwyk Christa
Lieflike dag op die plaas met diere.. Ek hoop ons ergste koue is nou agter die rug ook hier in die Witzenberg distrik - Van Schalkwyk Christa
Kos gee tyd soggens vir 2 ouer kattekinders. - Van Schalkwyk Christa
Petsit
So het Bella vir 2 weke kom kuier. Haar mense is see toe. As jy met vakansie wil gaan, ek kan tuis ook na jou diere omsien 24/7 tot jy terug kom. Jou diere en eiendom veilig by my. Rol af op my Petsitting wall en kyk waar het ek al orals dit gedoen. Mense vra my oor en oor want eks betroubaar. Met my kleinkind hier love hy bal te gooi vir hulle en so kry hulle bietjie oefening in , ook om van oortollige energie ontslae te raak. Ek doen ook by jou huis petsitting, maw ek slaap oor ,,, .Kontak my gerus by message of inbox my, Van Schalkwyk Christa
Love bird love
Lovebird Love, so kom kuier Coco se "boyfriend vir haar. As mens net beweeg vlieg hy van hokkie af en na rukkie weg. Ek kyk na Coco vir 15dae. . As jy weg wil breek vir paar dae tot n maand, bring jou honde ook. Ons versorg hulle tuis. Ook kan ek hulle daaglikds gaan versorg of inslaap. Ek het n wettige wapen en lisensie. 18mnde gewag vir dit. Ek bly soms op plase en moet myself kan beskerm en u diere en eiendom. U plekkie is dus veilig in my hande met diere. Kontak my gerus 072 084 0411
Kerneelsie vat n " bad " sy waterbakkie in hok hopeloos te klein vir hom. My huisbad werk beter met low warm water in. Hy dit nou vreeslik geniet. Ek skoon vergeet om eerste se gefladder in water op te neem en dit nou gemis. šššš
So kuier Kerneelsie nog n week by my aan huis. Hy sou gister na 14dae huistoe gegaan het maar sy mense sien ek kyk mooi na hom en besluit om nog n week in Pretoria deur te bring. Ek geniet hom vreeslik. Baie rustig en wil net soen soen. Soggens groet hy luidkeels as ek 8 uur sy hok oop maak. Hy slaap en kuier in my kamer wat heerlik warm is met son wat daar inskyn by tye ook. Saans gooi ek hom lekker dik toe. So bang ou raak siek. Hy love sy appel en wortelstukkies ook. Ek haal hom daagliks uit vir n uur of 2. Hy kuier en loop vrylik rond hier. Hulle raak ook moeg om so ingehok te sit. Hier word hy lekker bederf š - Van Schalkwyk Christa -