Avontuur Veterinary Services

Avontuur Veterinary Services We render small animal, production animal, equine and wildlife veterinary services.

๐Ÿ’๐Ÿปโ€โ™€๏ธ
29/01/2025

๐Ÿ’๐Ÿปโ€โ™€๏ธ

Doggy was โ€˜n bietjie bang voor haar sterilisasie, maar daar is niks wat โ€˜n bietjie liefde nie kan regmaak nie. ๐Ÿฅฐ
19/01/2025

Doggy was โ€˜n bietjie bang voor haar sterilisasie, maar daar is niks wat โ€˜n bietjie liefde nie kan regmaak nie. ๐Ÿฅฐ

Wanneer jou kop te swaar raak, weet jy dis tyd om โ€˜n uiltjie te knip. ๐Ÿ‘ ๐Ÿ’ค
13/01/2025

Wanneer jou kop te swaar raak, weet jy dis tyd om โ€˜n uiltjie te knip. ๐Ÿ‘ ๐Ÿ’ค

True storyโ€ฆ
11/01/2025

True storyโ€ฆ

Ons het โ€˜n nuwe verkoopsdame - Iris. ๐Ÿ˜œ๐ŸพDogSense Pet Food
11/01/2025

Ons het โ€˜n nuwe verkoopsdame - Iris. ๐Ÿ˜œ๐Ÿพ

DogSense Pet Food

10/01/2025
Eddison was vandag โ€˜n bietjie saam praktyk toe. Sy veiligheid kom natuurlik altyd eerste. ๐Ÿ˜œ
10/01/2025

Eddison was vandag โ€˜n bietjie saam praktyk toe.
Sy veiligheid kom natuurlik altyd eerste. ๐Ÿ˜œ

Dis neusie verby met 2024. Mag 2025 net lekkerte en liefde inhou! ๐Ÿ’š๐Ÿพ
31/12/2024

Dis neusie verby met 2024.

Mag 2025 net lekkerte en liefde inhou! ๐Ÿ’š๐Ÿพ

Lessie en Archie:Hulle is nuuskierige Archies, al is hulle nie vir drama Lessieโ€ฆ ๐Ÿ˜œNS: Skuus vir die dad joke ๐Ÿซข
30/12/2024

Lessie en Archie:

Hulle is nuuskierige Archies, al is hulle nie vir drama Lessieโ€ฆ ๐Ÿ˜œ

NS: Skuus vir die dad joke ๐Ÿซข

26/12/2024
Lieflike Lika na haar swemsessie vir rehabilitasie. ๐ŸฅฐDie uitsig is amper so mooi soos sy.
20/12/2024

Lieflike Lika na haar swemsessie vir rehabilitasie. ๐Ÿฅฐ
Die uitsig is amper so mooi soos sy.

Pa wil mos nooit โ€˜n nuwe troeteldier hรช nie, maar dan gebeur ditโ€ฆ ๐Ÿ™„๐Ÿ˜‚
17/12/2024

Pa wil mos nooit โ€˜n nuwe troeteldier hรช nie, maar dan gebeur ditโ€ฆ ๐Ÿ™„๐Ÿ˜‚

Rhino gaan โ€˜n bietjie saam op โ€˜n road trip. ๐Ÿฆ๐Ÿพ
16/12/2024

Rhino gaan โ€˜n bietjie saam op โ€˜n road trip. ๐Ÿฆ๐Ÿพ

Baie geluk aan ons wenners van ons fotokompetisie!Kalenders sal gratis vanaf die nuwejaar by Avontuur beskikbaar wees.๐Ÿพ
09/12/2024

Baie geluk aan ons wenners van ons fotokompetisie!
Kalenders sal gratis vanaf die nuwejaar by Avontuur beskikbaar wees.๐Ÿพ

Julle het nog net tyd tot 18:00 vanaand om te stem. Daarna word die wenners aangekondig! ๐Ÿ†
08/12/2024

Julle het nog net tyd tot 18:00 vanaand om te stem. Daarna word die wenners aangekondig! ๐Ÿ†

๐ƒ๐ข๐ฌ ๐ฌ๐ญ๐ž๐ฆ๐ญ๐ฒ๐! Stem asseblief vir jou 12 gunsteling foto's deur hulle te like.Die 12 wenners sal op ons kalender vir 2025 ...
05/12/2024

๐ƒ๐ข๐ฌ ๐ฌ๐ญ๐ž๐ฆ๐ญ๐ฒ๐!

Stem asseblief vir jou 12 gunsteling foto's deur hulle te like.
Die 12 wenners sal op ons kalender vir 2025 verskyn.

๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ

๐•๐จ๐ญ๐ข๐ง๐  ๐ญ๐ข๐ฆ๐ž!

Please vote for your 12 favourite photos by liking them.
The 12 winners will feature on our 2025 calender.

04/12/2024

Dis die laaste dag om jou troetelkind in te skryf vir ons kompetisie!

Address

14B Reidstreet
Zeerust
2865

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Avontuur Veterinary Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Avontuur Veterinary Services:

Videos

Share

Category