Hartedief Hondjies

Hartedief Hondjies Pet Breeding of the best quality for a companion for a LIFETIME!
(1)

🤍Mea & Mila🩷 kan nié gelukkiger wees by hulle nuutste tuiste nie! Hulle is so bederf, en kry oneindige 🫶🏻L I E F D E 🫶🏻 ...
16/11/2023

🤍Mea & Mila🩷 kan nié gelukkiger wees by hulle nuutste tuiste nie! Hulle is so bederf, en kry oneindige 🫶🏻L I E F D E 🫶🏻

Johalize Jacobs Dankie vir julle mooiste harte en vriendelikheid met die koop van die mooiste 2 siele ###❤️❤️❤️

Kyk net die mooie lyfies. Tyd om 🏡 waarts te gaan. Net boeties beskikbaar.
16/11/2023

Kyk net die mooie lyfies. Tyd om 🏡 waarts te gaan. Net boeties beskikbaar.

Die babas soek nog hulle forever home 🏡🏡🏡
16/11/2023

Die babas soek nog hulle forever home 🏡🏡🏡

Kyk die mooie besige lyfies!🐶🐶

🤎3 CHOCOLATE reuntjies
🖤1 BLACK & TAN reuntjie

Kontak 081 001 9198 / 081 008 7861

❤️❤️❤️
11/07/2023

❤️❤️❤️

Don't forget to spread kindness!❤️

30/06/2023

Daar is slegs 2 tipe grote worsies.
Miniatuur en standaard.

Net dapples dra die blou oog gene.
Gewone chocolate and tan of swart and tan dra nie die blou oog gene nie.

Daar bestaan nie Tea cup worsies nie, sal ook nooit bestaan nie.

Indien iemand Tea cup worsies beskikbaar het is dit agv baie diep inteeling wat nie gesond is nie saam met gesondheids risikos

Enige Miniatuur/Standaard worsie breeder stel die ras eerste bo eie belang.

Double Dapple het geneetiese foute
Bv.
Swaksienend/ blindheid.
Hardhoorend doof/ heeltemal doof.

Eetiese breeders is daar om die ras te bevorder en eerlikheid eerste te stel !!!!.

Standaard Franse Poodle Boeties nog beskikbaar. Kontak gerus. Klerksdorp🐩. Baie liefdevol🐩
20/05/2023

Standaard Franse Poodle Boeties nog beskikbaar. Kontak gerus. Klerksdorp🐩. Baie liefdevol🐩

🐩Boys only! R5000 a baby🐩*Standard*Only white babies* Vet checked*Microchipped*Vaccenated*Dewormed*Card**Not Registered*...
09/05/2023

🐩Boys only! R5000 a baby🐩
*Standard
*Only white babies
* Vet checked
*Microchipped
*Vaccenated
*Dewormed
*Card
**Not Registered
**Health checked
**Based in Klerksdorp
🐩🐾 0810087861 🐾🐩
Everyone

Standaard Franse Poodle boetas kan na hulle 🏡 gaan en jou vermaak met hulle mooiste persoonlikheid🐾.*Standard*Only white...
27/04/2023

Standaard Franse Poodle boetas kan na hulle 🏡 gaan en jou vermaak met hulle mooiste persoonlikheid🐾.

*Standard
*Only white babies
* Vet checked
*Microchipped
*Vaccenated
*Dewormed
*Card
**Not Registered
**Health checked
**Based in Klerksdorp
🐩🐾 0810087861 🐾🐩

20/04/2023

Dapple sussie nog beskikbaar🐾. Whats up gerus 0810087861🐾

Reg vir hulle nuwe huisies. Kontak gerus 0810087861🐩. Klerksdorp. Standaard grootte🐩🐾. Net boeties🐾
20/04/2023

Reg vir hulle nuwe huisies. Kontak gerus 0810087861🐩. Klerksdorp. Standaard grootte🐩🐾. Net boeties🐾

Ag dis nou lekker om sulke lekker boodskappe te kry🐾🐩
18/04/2023

Ag dis nou lekker om sulke lekker boodskappe te kry🐾🐩

Babas in hulle 4ever🏡. Ag dierbaar verby🐾🌾
17/04/2023

Babas in hulle 4ever🏡. Ag dierbaar verby🐾🌾

🐾🐩Wil jy graagvdie mooiste babas hê, spring gou nog net 2 boetas oor. Liefdevol, veral met kinders. Baie spelerig. Reg o...
12/04/2023

🐾🐩Wil jy graagvdie mooiste babas hê, spring gou nog net 2 boetas oor. Liefdevol, veral met kinders. Baie spelerig. Reg om te gaan in 2 weke. Whats up gerus 0810087861. Klerksdorp🐩🐾

10/04/2023

Franse Poodle babas is gereed vir bespreking🐾🐩 0810087861. 1 sussie en 2 boetas🐩

🤎 2 chocolate tefies Klerksdorp 081 008 7861 of 081 001 9198
13/03/2023

🤎 2 chocolate tefies

Klerksdorp

081 008 7861 of 081 001 9198

🤎Chocolate DAPPLE reuntjie HY IS PRAGTIG! Klerksdorp 081 001 9198 of 081 008 7861
13/03/2023

🤎Chocolate DAPPLE reuntjie
HY IS PRAGTIG!

Klerksdorp

081 001 9198 of 081 008 7861

Die baba wag nog vir sy huisie. 🏡 8 weke dadelik beskikbaar! 0810019198Eerste spuit reeds gekry en ontwurming. BAIE besi...
08/03/2023

Die baba wag nog vir sy huisie. 🏡
8 weke dadelik beskikbaar!
0810019198
Eerste spuit reeds gekry en ontwurming. BAIE besige bytjie!!!!

Perfek om ‘n huis op te kikker!

Die 🤎reuntjie🤎 is reg vir sy HUISIE 🏡
Hy is lekker spelerig!

7 wekies oud!
🐶 reeds gespuit en geontwurm.

Whatsapp vir meer inligting.

081 001 9198 of 081 008 7861

Hierdie baba is STEEDS beskikbaar! Hy soek sy forever home! 🏡💚💚💚Whatsapp asb! 081 0019198 of 081 008 7861
23/02/2023

Hierdie baba is STEEDS beskikbaar! Hy soek sy forever home! 🏡💚💚💚

Whatsapp asb!
081 0019198 of 081 008 7861

Die 🤎reuntjie🤎 is reg vir sy HUISIE 🏡
Hy is lekker spelerig!

7 wekies oud!
🐶 reeds gespuit en geontwurm.

Whatsapp vir meer inligting.

081 001 9198 of 081 008 7861

Die 🤎reuntjie🤎 is reg vir sy HUISIE 🏡 Hy is lekker spelerig! 7 wekies oud! 🐶 reeds gespuit en geontwurm.Whatsapp vir mee...
16/02/2023

Die 🤎reuntjie🤎 is reg vir sy HUISIE 🏡
Hy is lekker spelerig!

7 wekies oud!
🐶 reeds gespuit en geontwurm.

Whatsapp vir meer inligting.

081 001 9198 of 081 008 7861

Goeie terugvoering is altyd goed vir ons!
08/02/2023

Goeie terugvoering is altyd goed vir ons!

08/02/2023

Slegs 3 reuntjies oor
🤎Chocolate🤎
Klerksdorp area.

Eerste spuit en ontwurming reeds ingespuit.

Hulle is baie spelerig en soek baie liefde.
Whatsapp vir pryse.
0810019198 of 081 008 7861

Hierdie mannetjies ie reg om jou huis vol spoortjies en jou hart vol liefde te trap die naweek(8/2/23)🐾. Nog net 1 beski...
07/02/2023

Hierdie mannetjies ie reg om jou huis vol spoortjies en jou hart vol liefde te trap die naweek(8/2/23)🐾. Nog net 1 beskikbaar🐾

Ons uitstappie salon toe voor die babas se due date🐾
06/02/2023

Ons uitstappie salon toe voor die babas se due date🐾

Die 2 is nou s**c & span🤣💙❤️
06/02/2023

Die 2 is nou s**c & span🤣💙❤️

Babas is gebore op 11 Januarie 2023. Pragtige baba skaaphondjies beskikbaar.🐶 3 bruin tefies beskikbaar🐶 1 swart tefie b...
01/02/2023

Babas is gebore op 11 Januarie 2023.

Pragtige baba skaaphondjies beskikbaar.
🐶 3 bruin tefies beskikbaar
🐶 1 swart tefie beskikbaar
Pa is in werkende kondisie.
Babas is in Potchefstroom area.
🐶 Eerste spuit en ontwurming ingesluit.

Kontak vir GJ du Plessis 082 444 1855

Mammma is bruin
Pappa is swart

4 pragtige en besige reuntjies! 🏡 hulle is gereed vir hulle huisie 8 Februarie 2023. Eerste spuit en ontwurming in geslu...
25/01/2023

4 pragtige en besige reuntjies!

🏡 hulle is gereed vir hulle huisie 8 Februarie 2023.

Eerste spuit en ontwurming in gesluit.

Boodskap vir pryse: 081 008 7861 of 0810019198

Hierdie tefie soek graag na haar forever home! Sy is so saggeaard en soek baieeeee liefde! Kontak vir pryse! 🏡 Sy is ger...
25/01/2023

Hierdie tefie soek graag na haar forever home!
Sy is so saggeaard en soek baieeeee liefde!

Kontak vir pryse! 🏡
Sy is gereed vir haar huisie - 8 Februarie 2023.

0810019198

Eerste spuit en ontwurming in gesluit.

Die maak ons so gelukkig🐾
17/12/2022

Die maak ons so gelukkig🐾

Spikkels wys wat maak mens op die golfbaan🤣. Maak my hart so bly as ons babas goeie huise kry🐾
17/12/2022

Spikkels wys wat maak mens op die golfbaan🤣. Maak my hart so bly as ons babas goeie huise kry🐾

04/12/2022

Fransies is so lief vir kinders🐾

Ons is beste maats🐾👨🏼‍🌾. En dan raak ons moeg ook🤣
04/12/2022

Ons is beste maats🐾👨🏼‍🌾. En dan raak ons moeg ook🤣

Liewe lyfies is so gelukkig in hulle eie 🏡. Hulle trap diep 🐾 in hulle mammas en pappas se ❤️
04/12/2022

Liewe lyfies is so gelukkig in hulle eie 🏡. Hulle trap diep 🐾 in hulle mammas en pappas se ❤️

Hierdie baba is nog beskikbaar! 🐶🐾🐾🐾🐾🐾Hy is baie spelerig, en baie liefdevol!🤍🤎🤎🤎🤎Beste companion!Eerste spuit reeds ges...
25/10/2022

Hierdie baba is nog beskikbaar!
🐶🐾🐾🐾🐾🐾
Hy is baie spelerig, en baie liefdevol!🤍🤎🤎🤎🤎
Beste companion!
Eerste spuit reeds gespuit. Hy is reeds gereed vir sy 🏡

22/10/2022

Oppad na haar nuwe mamma en pappa toe🐾

Stout, stouter.....LIEFDE❤️🤣
22/09/2022

Stout, stouter.....LIEFDE❤️🤣

22/09/2022

Prins Arch.... one of a kind! Dankie vir die deel Ricky🐾. So lekker om te sien die babas het die beste mammas en pappas🐾💙

Die spikkels trap haar gesin se lewe so vol vreugde. Dankie Eska vir die deel🐾. N dame wat elke dag bederf word🐾
22/09/2022

Die spikkels trap haar gesin se lewe so vol vreugde. Dankie Eska vir die deel🐾.
N dame wat elke dag bederf word🐾

En hier is hulle nou🐾🐾🐾
16/09/2022

En hier is hulle nou🐾🐾🐾

Die gewag is verby🐾🐾
14/09/2022

Die gewag is verby🐾🐾

“Sy is die liefstevolste klein mens. Regte egte mens. En sy kry net nie genoeg van haar boetie en sussie nie. Sy is so s...
02/08/2022

“Sy is die liefstevolste klein mens.
Regte egte mens.
En sy kry net nie genoeg van haar boetie en sussie nie.
Sy is so spesiaal. ♥️”
Presies die woorde van Lemé se eienaar!🙌🏼
Dankie Megan vir die deel van haar!

Address

Klerksdorp
2570

Telephone

+27810019198

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartedief Hondjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share



You may also like