Poise Photography

Poise Photography Poise Photography loves taking photographs of individuals, couples and babies. If you're interested, give us a ring! 071 291 1408

Poise Photography is all about capturing those magic moments that pass us by so quickly. Whether it is a beautiful sunset scene, a romantic moment at a wedding or just your pet doing something unusual. The word "Poise" means:
"a dignified, self-confident manner or bearing; composure; self-assurance, ease and dignity of manner". Being confident with who you are and what you look like is so much more beautiful than shallow and superficial beauty.

'n Lekker wintersmiddag en great geselskap! Baie dankie aan Jannes en Carla vir die geleentheid:~)
26/07/2015

'n Lekker wintersmiddag en great geselskap! Baie dankie aan Jannes en Carla vir die geleentheid:~)

Wat n voorreg om saam met die couple te kon werk. Stunning mense sorg vir stunning foto's! Dankie Jaronet en Pj!
05/05/2015

Wat n voorreg om saam met die couple te kon werk. Stunning mense sorg vir stunning foto's! Dankie Jaronet en Pj!

Baie dankie aan Henry en Shantel vir 'n lekker fotosessie. Dit was baie pret gewees. Poise Photography wil ook graag vir...
14/09/2014

Baie dankie aan Henry en Shantel vir 'n lekker fotosessie. Dit was baie pret gewees. Poise Photography wil ook graag vir Brian Rabie van Ugo Photography bedank wat die dag met ons gedeel het en stunning foto's geneem het. Sien gerus sy page (onder Ugo Photography SA) vir nog foto's van Henry en Shantel. Dankie!:-)

Aandag alle Oosterland matrikulante! Poise Photography is beskikbaar vir die komende matriekafskeid, Saterdag 30 Augustu...
26/08/2014

Aandag alle Oosterland matrikulante! Poise Photography is beskikbaar vir die komende matriekafskeid, Saterdag 30 Augustus. Ons neem single en couple shoots. Pryse beloop R200.00 per couple shoot en R100.00 indien jy alleen foto's geneem wil he. Beide sluit in +-50 foto's op 'n cd wat digitaal gemanipuleer word (edit). Besoek gerus Poise Photography se page vir navrae en om te sien wat mens kan verwag.
Kontak my by: 071 291 1408 Tanja Labuschagne
Dankie!:~)

24/08/2014

Address

Secunda
2302

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00

Telephone

071 291 1408

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Poise Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Poise Photography:

Share

Other Secunda pet stores & pet services

Show All