WagNou Boerdery

WagNou Boerdery For the land." Wagnou Boerdery is situated 100km North of Gobabis on the C22 road. We use some of the best genetics available in Southern Africa.

WagNou Boerdery:
- Pioneers breeding quality Beefmaster stud cattle
- Grass & Crops
- WagNou Volvoer (Cattle, Sheep and Creep feed - "Kruipvoer")
- Proudly Namibian
-"From the land. Farming operations:
1.Stud Cattle:
1.1 Wagnou Beefmaster Stud breeds adapted cattle under extensive breeding conditions for the Namibian market. We only offer the best 10% of our yearly stud calf production (after str

ingent and visual selection) as excellent bulls to fellow farmers.

1.2 Belgian Blues
We are the proud owners of the first and only pure Belgian Blue Cattle in Southern Africa. This heavily of double-muscled breed possess a gene which suppresses the production of myostatin, a protein that normally inhibits muscle growth after a certain point. This mutation increases carcass weight and lowers fat percentage.

1.3 Chianinas
WagNou Boerdery owns a few pure Chianina cattle.. This cattle breed, originating from Italy, are one of the oldest known cattle breeds and is also the physically the largest of all cattle breeds. Growth rates of more than 2 kg's per day have been realised.

2. Agronomics
2.1 Fodder
WagNou Boerdery produces big round grass bales weighed at approximately 250kg. The bales are available on order and can either be collected at WagNou or delivery of large quantities can be arranged.

2.2, Wagnou Volvoer
Wagnou Boerdery mills fodder products and mix cattle and sheep as well as creep feed ("kruipvoer"). Wagnou Volvoer is available at selected Agra and Kaap Agri outlets in Namibia.

2.3 Wagnou Besproeiing
From October 2020 Wagnou developed a portion of Okambekere and delivered the first maize harvest to Bokomo and Namib Mills during July 2021. WagNou Boerdery is proudly Namibian and invests in the upliftment, development and the sustainable happiness of its staff and is committed to make a difference in the surrounding community.

WagNou Boerdery bied trots twee Beefmaster Bulle op veiling aan by die Nasionale Beefmaster Veiling. Daar is ook strooit...
13/09/2024

WagNou Boerdery bied trots twee Beefmaster Bulle op veiling aan by die Nasionale Beefmaster Veiling. Daar is ook strooitjies beskikbaar van twee addisionele stoetbulle (WAG 18-050 & WAG21-300).

Aanlyn en op perseel by die AGRA / Bank Windhoek ring, Windhoek
17 September 2024, 18:00

Vir meer inligting en addisionele fotos, besoek die Agra webwerf -
https://www.agra.com.na/index.php/stud-auctions/auction/1066

Agra Auctions

WagNou Boerdery bied trots twee Beefmaster Bulle op veiling aan by die Nasionale Beefmaster Veiling. Daar is ook strooit...
02/09/2024

WagNou Boerdery bied trots twee Beefmaster Bulle op veiling aan by die Nasionale Beefmaster Veiling. Daar is ook strooitjies beskikbaar van twee addisionele stoetbulle (WAG 18-050 & WAG21-300).

Aanlyn en op perseel by die AGRA / Bank Windhoek ring, Windhoek
17 September 2024, 18:00
Vir meer inligting en addisionele fotos, besoek die Agra webwerf -
https://www.agra.com.na/index.php/stud-auctions/auction/1066

Agra Auctions

Die Wagnouspan onder leiding van Dr Alfred Dippenaar is opreg dankbaar vir al ons kopers, nuut en oud vir hulle onderste...
19/08/2024

Die Wagnouspan onder leiding van Dr Alfred Dippenaar is opreg dankbaar vir al ons kopers, nuut en oud vir hulle ondersteuning by ons eerste Beefmaster Stoetveiling!

Wagnou is wel ‘n besigheid waar syfers moet klop, maar die visie van hierdie span is ‘n Wagnou in die Gemeenskap, vir die Gemeenskap waar die samesyn en boerderybelang van alle boere belangrik is.

Ons sien uit na die jaarlikse Wagnou Beefmasterveiling wat ‘n belangrike inskrywing op die kalender van boere kan word omdat die Beefmasterras sy volwaardige plek sal inneem tussen die top beesrasse van Namibië.

Wagnou Beefmasters is immers ‘n aangepaste ras vir die omgewing wat kan “ver Loop, veldweiding Vreet en uitstekende speenkalwers, vervangingsverse of osse kanTeel.”

'n Groot dankie aan al ons borge Bank Windhoek, Beukes Veterinary Consulting, InteliGro, NutriFeeds en Yara Animal Nutrition.

Foto's deur: Simone Kauert Photography

Die Wagnou-span in samewerking met Epukiro Boerevereniging het op 25 Julie ‘n suksesvolle Boeredag aangebied vir meer as...
28/07/2024

Die Wagnou-span in samewerking met Epukiro Boerevereniging het op 25 Julie ‘n suksesvolle Boeredag aangebied vir meer as 70 mense van sover as Windhoek, Grootfontein en Botswana.

Gassprekers vir die dag was Rudi Lemcke, ‘n suksesvolle boer, entrepreneur en sakeman van Botswana asook Dr Stefan Beukes, veearts en mede-eienaar van Beukes Veterinary Consulting in Gobabis.

Die interaktiewe besprekings oor boerdery metodes om suksesvolle beesboerdery te behartig het stof tot nadenke gebied.

Die vrouens kon ʼn heerlike glasie sjampanje geniet terwyl styl konsultant Mareli Vermeulen hulle toespreek.

Natuurlik is die dag afgesluit met ‘n braai, koue bier en lekker kuier.

Die Wagnou-span is opreg dankbaar vir elkeen wat die dag bygewoon het.

Vir nou is dit ʼn bietjie rus tot ons more begin met die voortgesette voorbereiding van ons eerste Wagnou Beefmaster-veiling.

Ons hoop om julle almal die 17de Augustus te sien.

Wagnou groete

Fotos: Simone Kauert Photography

Thank you Simone Kauert Photography for our lovely photo's in preparation for Paresis Production Auction.Agra Auction Pe...
03/10/2023

Thank you Simone Kauert Photography for our lovely photo's in preparation for Paresis Production Auction.

Agra Auction Pens, Otjiwarongo
6 October 2023
10:00
On site and online

For more information and photos visit the Paresis Auctions website -
https://paresisauction.com/

Agra Auctions

WagNou Boerdery is excited to join the Paresis Production Auction in 2023!Agra Auction Pens, Otjiwarongo6 October 202310...
23/09/2023

WagNou Boerdery is excited to join the Paresis Production Auction in 2023!

Agra Auction Pens, Otjiwarongo
6 October 2023
10:00
On site and online

For more information and photos visit the Paresis Auctions website -
https://paresisauction.com/

Agra Auctions

ONLY 14 days TO GO! 🥳🐂🇳🇦

Are you as excited as we are?

Visit www.paresisauction.com for more information on all available breeds, and download the 2023 Paresis Production Auction catalogue!

Die WagNou span sê DANKIE!Dankie aan al ons ondersteuners, kopers, Agra Auctions en die borge van die veiling vir 'n suk...
21/09/2023

Die WagNou span sê DANKIE!

Dankie aan al ons ondersteuners, kopers, Agra Auctions en die borge van die veiling vir 'n suksesvolle Beefmaster Stoetveiling.

In besonders dankie aan almal deel van die WagNou Boerdery - span vir julle ingesteldheid, positiwiteit en harde werk om dit moontlik te maak

The WagNou team says THANK YOU!

Thank you to all our supporters, buyers, Agra Auctions and the auction sponsors for a successful Beefmaster Stud Auction.

A special thank you to everyone that is part of the WagNou Boerdery - team for your mindset, positivity and hard work to make this possible.

Dit is veilingweek!! Die tyd het aangebreek vir die jaarlikse BEEFMASTER STOETVEILING (aanlyn en op die perseel).AGRA / ...
18/09/2023

Dit is veilingweek!!

Die tyd het aangebreek vir die jaarlikse BEEFMASTER STOETVEILING (aanlyn en op die perseel).

AGRA / Bank Windhoek ring, Windhoek
19 September 2023, 18:00

Gratis aflewering van WagNou Bulle in Gobabis, Otjiwarongo & Grootfontein.

Vir meer inligting en addisionele fotos, besoek die Agra webwerf -
https://agra.com.na/index.php/stud-auctions/auction/324

Om te registreer vir die aanlyn veiling, besoek die Agra webwerf - https://www.agra.com.na/index.php/digital-auctions

Agra Auctions
Simone Kauert Photography

11/09/2023

WagNou Boerdery bied trots ons Beefmaster Bulle op veiling aan by -

1. Beefmaster Stoetveiling:
Aanlyn en op perseel by die AGRA / Bank Windhoek ring, Windhoek
19 September 2023, 18:00

Vir meer inligting en addisionele fotos, besoek die Agra webwerf -
https://agra.com.na/index.php/stud-auctions/auction/324

2. Paresis Production Auction :
Op perseel by die Agra veilingskrale, Otjiwarongo
6 Oktober 2023

Vir meer inligiting en addisionele fotos, besoek die Paresis Auctions webwerf -
https://paresisauction.com/

Agra Auctions

𝗪𝗮𝗴𝗡𝗼𝘂 𝗵𝗼𝘂 𝘃𝗲𝗶𝗹𝗶𝗻𝗴!Trekkers, Voertuie en ImplementeAlles wat ’n boer se hart begeer…𝗦𝗮𝘁𝗲𝗿𝗱𝗮𝗴, 𝟭 𝗢𝗞𝗧𝗢𝗕𝗘𝗥 𝟮𝟬𝟮𝟮𝟭𝟭:𝟬𝟬𝗣𝗹𝗮𝗮𝘀 𝗪...
30/09/2022

𝗪𝗮𝗴𝗡𝗼𝘂 𝗵𝗼𝘂 𝘃𝗲𝗶𝗹𝗶𝗻𝗴!
Trekkers, Voertuie en Implemente
Alles wat ’n boer se hart begeer…

𝗦𝗮𝘁𝗲𝗿𝗱𝗮𝗴, 𝟭 𝗢𝗞𝗧𝗢𝗕𝗘𝗥 𝟮𝟬𝟮𝟮
𝟭𝟭:𝟬𝟬
𝗣𝗹𝗮𝗮𝘀 𝗪𝗮𝗴𝗡𝗼𝘂

Kontak gerus vir –
• Johan: 081 320 1013
• Willem: 081 812 9151
• Lappies: 081 211 9633

Verkoper: Alfred Dippenaar asook ander gasverkopers
Rede vir verkope: Vervanging

𝗪𝗔𝗚𝗡𝗢𝗨 𝗕𝗨𝗟𝗟𝗘 op veiling by die jaarlikse 𝗚𝗢𝗕𝗔𝗕𝗜𝗦 𝗕𝗘𝗘𝗙𝗠𝗔𝗦𝗧𝗘𝗥 𝗩𝗘𝗜𝗟𝗜𝗡𝗚 (aanlyn en op die perseel)!𝗔𝗚𝗥𝗔 𝘃𝗲𝗶𝗹𝗶𝗻𝗴𝘀𝗸𝗿𝗮𝗹𝗲 - 𝗚𝗼𝗯𝗮...
29/09/2022

𝗪𝗔𝗚𝗡𝗢𝗨 𝗕𝗨𝗟𝗟𝗘 op veiling by die jaarlikse 𝗚𝗢𝗕𝗔𝗕𝗜𝗦 𝗕𝗘𝗘𝗙𝗠𝗔𝗦𝗧𝗘𝗥 𝗩𝗘𝗜𝗟𝗜𝗡𝗚 (aanlyn en op die perseel)!

𝗔𝗚𝗥𝗔 𝘃𝗲𝗶𝗹𝗶𝗻𝗴𝘀𝗸𝗿𝗮𝗹𝗲 - 𝗚𝗼𝗯𝗮𝗯𝗶𝘀
𝟯𝟬 𝗦𝗲𝗽𝘁𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟮, 𝟭𝟯:𝟬𝟬

Vir meer inligting en addisionele fotos, besoek die Agra webwerf -
https://www.agra.com.na/index.php/stud-auctions/auction/324

Om te registreer vir die aanlyn veiling, besoek die Agra webwerf - https://www.agra.com.na/index.php/digital-auctions

28/09/2022

23/09/2022

21/09/2022

16/09/2022

𝗪𝗮𝗴𝗡𝗼𝘂 𝗵𝗼𝘂 𝘃𝗲𝗶𝗹𝗶𝗻𝗴!Trekkers, Voertuie en ImplementeAlles wat ’n boer se hart begeer…𝐒𝐚𝐭𝐞𝐫𝐝𝐚𝐠, 𝟏 𝐎𝐊𝐓𝐎𝐁𝐄𝐑 𝟐𝟎𝟐𝟐𝟏𝟏:𝟎𝟎𝐏𝐥𝐚𝐚𝐬 𝐖...
13/09/2022

𝗪𝗮𝗴𝗡𝗼𝘂 𝗵𝗼𝘂 𝘃𝗲𝗶𝗹𝗶𝗻𝗴!
Trekkers, Voertuie en Implemente
Alles wat ’n boer se hart begeer…

𝐒𝐚𝐭𝐞𝐫𝐝𝐚𝐠, 𝟏 𝐎𝐊𝐓𝐎𝐁𝐄𝐑 𝟐𝟎𝟐𝟐
𝟏𝟏:𝟎𝟎
𝐏𝐥𝐚𝐚𝐬 𝐖𝐚𝐠𝐍𝐨𝐮

Kontak gerus vir –
• Johan: 081 320 1013
• Willem: 081 812 9151
• Lappies: 081 211 9633

Verkoper: Alfred Dippenaar asook ander gasverkopers
Rede vir verkope: Vervanging

Reuse Wagnou Osse behaal Rekord PryseDie 2 reuse osse  van Wagnou Boerdery is tydens die Windhoek Skou verkoop vir Namib...
02/10/2021

Reuse Wagnou Osse behaal Rekord Pryse
Die 2 reuse osse van Wagnou Boerdery is tydens die Windhoek Skou verkoop vir Namibiese rekord pryse. Mnr John Pearson van Brakwater Abartoir 081 242 6313 het onderskeidelik N$ 50 000 vir die Chianina-kruising en N$ 46 000 vir die Belgian Blue-kruising osse betaal.
Gentle Giant, die Chianina-kruising os, het DROOG geweeg, (24-uur) die skaal op 1 290 kg getrek! Big Blue, die Belgian Blue-kruising os, het DROOG 1 180 kg geweeg! Warm slaggewig het die Chianina-kruising 816 kg uitgeslag en die Belgian Blue-kruising 760 kg. Definitief nie osse wat jy op ‘n 1-tonner bakkie laai nie!
Wagnou Boerdery het wel nog van hierdie uitsonderlike osse beskikbaar.
Vir navrae kontak gerus vir Johan van der Merwe by 081 320 1013.

Address

Farm Wagnou, 691
Gobabis

Opening Hours

Monday 07:30 - 12:00
14:00 - 17:30
Tuesday 07:30 - 12:00
14:00 - 17:30
Wednesday 07:30 - 12:00
14:00 - 17:30
Thursday 07:30 - 12:00
14:00 - 17:30
Friday 07:30 - 12:00
14:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+264 62 56 8249

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WagNou Boerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WagNou Boerdery:

Videos

Share

Category

Nearby pet stores & pet services

Other Gobabis pet stores & pet services

Show All